Tuesday, 1 October 2013
























 "If you could say it in words, there'd be no reason to paint." - Edward Hopper


Ek hou van die manier hoe Hopper 'n oomblik vasvang. Dit voel asof ek daar en deel van die toneel is.Sonder te veel detail skep hy 'n treffende emosie deur kontraste tussen kleur, lig en skadu's







If you hear a voice within you say 'you cannot paint,' then by all means paint, and that voice will be silenced.-Vincent Van Gog

"Every child is an artist. The problem is how to remain an artist once he grows up" - Pablo Picasso




Picaso se werk laat my onthou dat kuns nie altyd realisties met baie detail hoef te wees nie. Hy gee sy eerlike weergawe van wat hy sien en sy verbeelding en kinderbrein kom uit in sy werk.







"Color! What a deep and mysterious language, the language of dreams".-Paul Gauguin 

Guiguin se ryke kleur gebruik dra ten volle by tot sy tropiese tonele. As ek sy werke sien wil k vakansie op 'n tropiese eiland gaan hou.






“You have to systematically create confusion, it sets creativity free. Everything that is contradictory creates life”

― Salvador Dalí



Ek idealiseer Dali. Hy is so uniek en werk is altyd iets waarna jy vir ure in bewondering na kan kyk. Sy werk is so treffend omdat hy die onmoontlike, besare tonele so realisties weergee.

Ek kry die mense wat nie sy werk waardeur of verstaan nie innerlik jammer.










Mise-en-scene


Ek moes vir my kuns taak die Mise-en-scene konsep gebruik het en my eie toneel skep om ‘n emosie oor tedra sonder om ‘n menslike figuur te gebruik.
 Ek het kunswerke van bekende kunstenaars gaan soek wat tonele uit gebeeld het deur middle van perspektief, beligting en ruimtes te gebruik  


 Giorgio de Chirico se werke is baie mesterieus. Daar is amper nooit teken van mense nie, slegs geboue en stand beelde. Hy gebruik lang skadu’s en geboue om perspektief te toon. Die ruimtes is altyd verlaate en gewoonlik son onder op opkoms. Hy skep baie drygende gevoel so asof iets aaklig gebeur het en al die mense verdwyn het of weg kruip.




M.C. Escher. Se werk is baie grafies. Hy gebruik perspektief en lyn om illisies te skep. Sy werk is meestal swart en wit en ek glo dit dra by tot die miseriouse en confusion.
 




 Dali se gebruik van perspektief dra by tot n gevoel van ‘n verlate plek, in die verte is daar geen teken van beskawen nie. Die son skep skaduwees en gee ‘n aanduiding dat tyd verloop en die dag vergaan.
 






Ek het so paar fotos gaan neem om voorbelde van perspektief, ruimte en beligting in een te kry. Ek het daarvan gehou om met die natuurlike son lig te werk. Ek wou ‘n gevoel van verwaarloosheid, weernis en verwondering geskep het.






Ek het die foto  hier onder gekies omdat ek van die kontras tussen die verskillende kleure, en die tekstuur van die bakstene hou. Daar is duidelike perspektief en die sonlig het skadewe’s en lig plekke gemaak. Die ruimte is van toe passing vir die emosie wat ek wou oordra.





Ek het besluit om vir ‘n slag weer met waterverf te werk en my vermoons uit te toets en verbeter. Ek het dit baie geniet om klomp verskillende skakeurens aan te wend.

Dit het lank gevat om die tekstuur van die mure, bakstene en gras te kry, maar ek geniet dit baie om klein detail in tevul en dit sou nie die selfde gevoel oorgedra het sonder detail en kontras tussen die skakeurens van die bruine en oranjes teenoor die groene nie.

Ek hou van die manier hoe dit voel asof die toeskouer in die verlate vertrek staan. Die lyne wat die mure maak skep ‘n gevoel van diepte na die hoek van die kamer. Die donker gat in die kaggel dra ook by tot die miserieuse gevoel. As mens by die deur kosyn uit kyk sien mense huise in die verte dit dra by tot doe emosie en perspektief. Was die huis dalk ook deel van daai dorpie?

As ek na die werk kyk voel ek jammer vir die verlate vertrek en die mense wat dalk daar gebly het. Die mure en kaggel val in mekaar en groei toe met plante omdat niemand meer hom besoek of versorg nie.



 My joernaal: