Friday, 8 November 2013


 












Ons was gevra om die 21ste eeu uit te beeld in die vorm van 'n totempole of 'n altar stuk.Ek het insperasie en voorbeelde gaan soek: 

 Voorbeelde van totempale:


 

 

 

 

 

 

 

Voorbeelde van altarstukke:







 my joernaal:



 Ek het val die idee van 'n altarstuk en sy drie panele gehou.
Ek het besluit om die altarstuk in die vorm van 'n kas uit te beeld.
My kuns onderwyser het my vertel van 'n kunsbeweging curiosity closet.











 Mense het artikels versamel en dit in 'n kas uitgestal om n sekere boodskap of gevoel oor te dra. Ek het besluit om 'n curiosity closet te skep wat die 21ste eeu uitbeeld. Ek het gaan dink oor bekende gebeurtenisse, persone, voorwerpe ens.







 Ek het twee hout panele aan die weers kante van my canvas geheg sodat dit soos 'n kas lyk.



 Die swart en wit waterverfprente stel van die tragedies van die eeu voor, bv. die sterfdes van groot musiek ikone, Amy Winehouse en Micheal Jackson, die Rhinoster stroopery en die 9/11 toerisme aanval.








Op die canvas het ek bekende boeke en sosiale netwerking bv. facebook en instagram uitgebeeld as voorwerpe op 'n kas.
Die converse het in die eeu 'n groot simbool van die moderne tiener geword.
starbucks en 3D films het al hoe meer bekend geword.
Ek het ook 'n siek spaarvarkie geverf wat die varkgriep dellema voorstel.







   

My joernaal:

 My thought angel. Ek het vir die eerste keur met pen en waterverf gewerk en ek hou baie van die effek. Ek wou uitbeeld oor hoe kinders wat nie kuns neem en nie ingelig is oor wat kuns behels nie , nie altyd van sekere werke hou nie omdat dit "vreemd' is of se dat "'n kind kon dit gemaak het"

Kuns is nie vir almal nie, maar dis my passie.



 Louise het vir my 'n thought angel gemaak vir my joernaal.








No comments:

Post a Comment